<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Lied Vyf drie nul</title>
<lyrics>[V1]
.E                B
 Praat ek mense-, eng'letale,
.C#m               B
 maar dis nie uit liefde nie,
.E             B
 is my woorde hol simbole:
.C#m            B   E
 klanke sonder melodie
.B      E     B     E
 Al kan ek geheime uitlê,
.B      E      C#m     B
 berge deur geloof versit,
.E            B
 of al het ek al die kennis -
.C#m           B      E
 sonder liefde is ek niks.

[V2]
.E              B
 Sonder liefde sal my gawes,
.C#m         B
 al my ywer, my nie baat:
.E               B
 Net die liefde, onbaatsugtig,
.C#m             B        E
 bly oorwin met goed die kwaad.
.B      E       B     E
 Onreg kan dit nie verdra nie,
.B       E      C#m       B
 dit is met die waarheid bly.
.E                B
 Deur vergifnis, hoop, verwagting,
.C#m           B       E
 kom die beste in ons vry.

[B1]
.            G#m            C#m
   Deur dit al's, deur dit al's
.       B         E
   bly ek op my kniee
.            G#m            C#m
   Deur dit al's, deur dit al's
.            A
   Hou U my vas
.            G#m            C#m
   Deur dit al's, deur dit al's
.      B        E
   kyk ek op na U
.              C#m     B       E
   en dit gaan wel, ja wel met my

[V3]
.E                B
 Al die tale, profesieë,
.C#m               B
 met die tyd gaan dit verby.
.E                B
 Net die liefde, die volmaakte,
.C#m            B      E
 kom en sal vir altyd bly.
.B       E        B        E
 Want geloof gee troos en rigting;
.B       E      C#m       B
 na die toekoms reik die hoop -
.E             B
 liefde is en bly die grootste:
.C#m               B    E
 Liefde sluit die lewe oop.</lyrics>
<aka>Praat ek mense, eng'letale - met bridge</aka>
<key>E</key>
</song>